Wow! Dis so ‘n klein woordjie maar beskryf sommer hoe lekker ons gebly het. Al die bederfies en die yskoue sap na die lang ry was ‘n lekker verrassing. Die woonstel is goed toegerus. Vir ‘n ma is die wasmasjien en tuimeldroër ‘n life saver! Baie dankie vir die lekker...
Wow! Baie dankie. Het vreeslik lekker gebly. Dankie vir al die ekstras met ons aankoms.Die sap en lekkerny snacks was groot verrassing. Woonstel is goed toegerus met geen tekortkominge nie. Die wasmasjien en tuimeldroër was ‘n groot aanwins en het dinge aansienlik makliker gemaak. So lekker gebly hierdie 13dae. Sal...
Jou plekkie by die see is voorwaar ‘n juweel en is baie prakties en doeltreffend toegerus. Ons het niks gekort nie. Baie dankie vir die heerlike verwelkomings bederfies. Dit was ‘n absolute heerlike verrassing gewees en die kiddies het dadelik met kieste vol sweeties rond gehardloop. Hulle sê “Baie dankie...
Die 6 daggies hier was baie spesiaal. Dankie julle, dit was als net so gemaklik en spsiaal. En wat baie gehelp het met die kids was die openview, baie baie hulpsaam. Baie dankie vir alles en ons het ‘n awesome bly gehad en sal beslis weer terug kom, weer en...