Mar 2022

Wow! Dis so ‘n klein woordjie maar beskryf sommer hoe lekker ons gebly het. Al die bederfies en die yskoue sap na die lang ry was ‘n lekker verrassing. Die woonstel is goed toegerus. Vir ‘n ma is die wasmasjien en tuimeldroër ‘n life saver! Baie dankie vir die lekker bly. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Seeskulp Nr4 nie!

Groete die Combrinck’s