Wow! Baie dankie. Het vreeslik lekker gebly. Dankie vir al die ekstras met ons aankoms.Die sap en lekkerny snacks was groot verrassing. Woonstel is goed toegerus met geen tekortkominge nie. Die wasmasjien en tuimeldroër was ‘n groot aanwins en het dinge aansienlik makliker gemaak. So lekker gebly hierdie 13dae. Sal beslis weer by Seeskulp 4 kom bly en almal verwys.
Groete C & D