Des 2021

Die 6 daggies hier was baie spesiaal. Dankie julle, dit was als net so gemaklik en spsiaal. En wat baie gehelp het met die kids was die openview, baie baie hulpsaam. Baie dankie vir alles en ons het ‘n awesome bly gehad en sal beslis weer terug kom, weer en weer, en ons sal die plekkie aan al ons vriende en familie aanbeveel.

Groete die Kruger Gesin